<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><aka>U Hef my op</aka>
<key>A</key>
<lyrics>[V1]
.           A     D               A
 Ek is tot niks vanuit myself in staat nie
.          C#m         D              Bm (E)
 Al wat ek doen, bly steeds voor U onrein
.               F#m     D              A      (D)
 Ek kan slegs pleit dat U my nooit verlaat nie
.          A       E            A
 En my vergeef, al is my dade klein

[C1]
.           F#m   D                  A
   U hef my op, dra my op arends' vlerke
.             F#m       D                Bm  (E)
   U laat my sweef, U laat my nooit beskaam__
.           A       D          A   (Dm)
   Ek wil sing van al U wonderwerke
.           A       Dm     E       A
   U is my God, Ek loof U heil'ge Naam

[V2]
.           A      D             A
 Die gawes wat ons uit U hand ontvang het
.        C#m       D             Bm (E)
 Ons lewe is maar net van korte duur
.             F#m     D           A    (D)
 Gee ons die krag om elke dag te strewe
.           A        Bm     E       A
 Om ook U woord, die wêreld in te stuur

[C2]
.           F#m   D                  A
   U hef my op, dra my op arends' vlerke
.             F#m       D                Bm  (E)
   U laat my sweef, U laat my nooit beskaam__
.           A       D          A   (Dm)
   Ek wil sing van al U wonderwerke
.           A       Dm     E       A
   U is my God, Ek loof U heil'ge Naam

[V3]
.            A       D             A
 Die liefde wat ons uit U hand ontvang het
.             C#m   D          Bm (E)
 Die grootste gawe uit U Vaderhand
.                 F#m       D              A  (D)
 Mag dit steeds groei, tot volheid deur genade
.           A       Bm      E      A
 Ons bid U seën op hierdie liefdesband

[C3]
.           F#m   D                  A
   U hef my op, dra my op arends' vlerke
.             F#m       D                Bm  (E)
   U laat my sweef, U laat my nooit beskaam__
.           A       D          A   (Dm)
   Ek wil sing van al U wonderwerke
.           A       Dm     E       A  (E)
   U is my God, Ek loof U heil'ge Naam

[C4]
.           F#m   D                  A
   U hef my op, dra my op arends' vlerke
.             F#m       D                Bm  (E)
   U laat my sweef, U laat my nooit beskaam__
.           A       D          A   (Dm)
   Ek wil sing van al U wonderwerke
.           A       Dm     E       A
   U is my God, Ek loof U heil'ge Naam
.           A       Dm     E       D Dm A
   U is my God, Ek loof U heil'ge Naam__</lyrics>
<title>Deuntjie van you raise me up</title>
<time_sig>Style: 031. Tempo 64</time_sig>
</song>